Hanteer dag tot dag bestuur van die gemeente saam met die leraar.
Voorsitter – Ann Trollip 084 487 4729
Kassier– Lindie Fockens
AKTIWITEITSBEDIENING
Hanteer fondsinsamelings en spesiale funksies van die gemeente saam met die hele span.
Voorsitter – Johan Erickson 082 212 2137
BARMHARTIGHEID
Versorg die gemeente se behoeftiges d.m.v kospakkies en bedien die vreemdelinge d.m.v ‘n Sopkombuis.
Voorsitter – Monica Craig 082 976 6461
Addisionele lede: Lindie Fockens, Ann Trollip, Marina Allison, Monica Pretorius, Liza van Vuuren
BATES
Sien om na die eiendom van die gemeente en doen instandhouding waar moontlik.
Voorsitter – Phillip Snyders
Sekretaris: Ebert Pansegrouw
Addisionele Lede: Johan van Niekerk, Willem Smit
DAGBESTUUR
Bestuur die dag tot dag werksaamhede namens die Kerkraad soos goedgekeur. Lede word deur Kerkraad gekies.
Voorsitter – Leon Pretorius
Lede – Ds. Dini Smit, Pieter Cronje, Gerrit Lotz, Lindie Fockens en Ann Trollip
DAMES IN AKSIE
Skink tee by begrafnisse en sekere eredienste en reël Damesoggende as fondsinsameling. Sien om na die breekware van die gemeente en verhuring / gebruik daarvan.
Voorsitter – Nelmerie Venter 083 676 7258
Kombuis aankope – Ilze Pretorius
Verskeie lede
EREDIENS – EN MUSIEKBEDIENING
Alle reëlings rondom eredienste word gereël. Musiek, voorsang, klank en projektordiens.
Voorsitter – Ds Dini Smit 072 321 0131
Ondervoorsitter: Johan Coertzen (Musiekleier)
ESTETIKA
Versier van geboue en kerk. Versorg die liturgiese ruimte en ingangsportale vir elke erediens.
Bestuur die gemeente se finansies met goedkeuring van die kerkraad.
Voorsitter – Pieter Cronjé 066 475 7069
Lede – Ann Trollip, Lindie Fockens, Johan Coertzen, Dinanus Fourie
GASVRYHEIDSBEDIENING
Ontvang lidmate by die deure by eredienste.
Voorsitter – Ann Trollip 084 487 4729
Lede – Edwina Bekker-Vos, Michelle Campher, Monica Craig, Sandra du Plessis, Johan Ellis, Lindie Fockens, Isabel Kraftt, Neels Craftt, Liesl Malan, James Paynter, Christel Paynter, Leon Pretorius, Monica Pretorius, Erica van der Lith, Ben van der Merwe, Maria van Wyk, Theo van Wyk, Annemarie Kruger.
GEBED – EN OMGEEBEDIENING
Bid, besoek en bemoedig siekes en hul families in samewerking met die leraar.
Voorsitter – Vakant (kontak die kerkkantoor)
Lede – Lindie Fockens, Ann Trollip, Francis Chapman, Pieter Cronjé, Theresa Denychen, Marthie Jansen van Vuuren, Monica Pretorius, Reinette Prinsloo, Liza van Vuuren en Nelmerie Venter.
INLIGTINGSTAFEL
Sondae na die erediens kan jy ‘n Kerkraadslid ontmoet by die Inligtingstafel.
Inligting, navrae, versoeke, YOCO betalings met jou bankkaart ens kan daar gedoen word.
JEUGBEDIENING
Hanteer alle aspekte rondom jeug en kategese in oorleg met die leraar en kerkraad
Voorsitter – Geordan Beattie 083 308 6417
Ondervoorsitter – Jean Burger
KOLLEGASPAN
Vergader weekliks saam met die Adminbediening en doen beplanning rondom alle aspekte van die gemeente. Huisbesoek, siekebesoek, eredienste en bestuur van bedieninge.
Voorsitter – Ds Dini Smit 072 321 0131
KOMMUNIKASIE
Hanteer alle vorme van kommunikasie. Weeklikse afkondigings, maand-en jaarblaaie, gemeentenuus, webblad, sosiale media ens.
Voorsitter – Liesl Malan 063 628 7264
Lede : Ann Trollip (Afkondigings en webinligting, Facebook), Johan Coertzen (Facebook)
MANNEBEDIENING
Hou bybelstudie en ondersteun mekaar. Reel wêreldbiddag se byeenkoms.
Leier – Japie Compaan 082 885 2880
Verskeie lede
NUWE LIDMAATBEDIENING
Reël ‘n funksie jaarliks/halfjaarliks vir nuwe lidmate om hulle aan die kerkraad en bedieningsleiers voor te stel en te laat inskakel by werksaamhede.
Hanlie Coertzen 083 306 0779
Saam met kantoorpersoneel.
OUDERLING | DIAKONIE
Bedien die gemeente soos ingedeel in wyke asook in bedieninge.
Ouderlinge : Leier – Leon Pretorius
Diakonie: Leier – Gerrit Lotz – 082 444 0602
PERSONEEL | DVK
Bestuur en versorg die personeel. Kontrakte, nuwe aanstellings ens
Voorsitter – Gerrit Lotz 082 444 0602
Lede – Ann Trollip, Monica Craig, Erika van der Lith, Johan Coertzen, Johan Erickson
SENIOR LIDMAAT BEDIENING
Versorg en reël verskeie funksies vir senior lidmate.