Laaste rusplek vir u geliefdes.
Die kerkterrein is veilig met palisade omhein, goeie beligting en streng toegangbeheer.
‘n Nis het plek vir 2 kissies. R3500 sluit die 1ste gravering in.
(Onderhewig aan verandering van tyd tot tyd)
Belangstellendes kan die kerkkantoor kontak
012 335 0611 | kerkkantoor@ngmootvallei.co.za
012 335 0611 | 067 723 5359 | kerkkantoor@ngmootvallei.co.za