Ons Personeel

Ds. Dini Smit : Gemeenteleraar

Selnommer: 072 321 0131

Ds. Wouter de Vos

Selnommer: 083 268 9793

Geordan Beattie: Teologiese Student – Jeug

Selnommer: 083 308 6417

Johan Coertzen: Musiekleier

Selnommer: 082 555 3203

Ann Trollip: Kantoor en Finansiële Bestuurder

Kerkkantoor: 067 723 5359

Lindie Fockens: Kassier en Registerhouer 

Kerkkantoor: 067 723 5359

Thinus Venter: Koster 

Selnommer: 079 877 1706

Ben van der Merwe: Faktotum

Amanda Nkuna: Skoonmaker

Phillemon Ndobe: Algemene Werker

Wat ons Glo

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en neergedaal het na die hel;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
Ek glo in die Heilige Gees.
Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam
en ‘n ewige lewe.

2 Timoteus 3:16-17

Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

012 335 0611 | 067 723 5359 | kerkkantoor@ngmootvallei.co.za