Aktiwiteite

Sluit gerus aan by een van ons weeklikse aktiwiteite – Hou asb die afkondigings dop indien enige reëlings verander.

Dinsdag

10:00 Sopkombuis

Woensdag

8:30 Jukskei te Mootvallei

Donderdag

9:00 Bybelstudie in die kantoorblok

15:30 Silwerkroon Boekevat

18:30 Bybelstudie in die kantoorblok

Vrydag

05:30 Mannebediening

Fotogallery

012 335 0611 | 067 723 5359 | kerkkantoor@ngmootvallei.co.za