© NG Gemeente Mootvallei

Afkondigings

November 2024:

Die Kollegaspan is beskikbaar vir huisbesoek, bemoediging en pastorale hulp. Kontak hulle gerus. Skakel gerus ook die kerkkantoor vir enige hulp in die verband. o Ds Wouter de Vos – 083 268 9793 o Ds Dini Smit - 072 321 0131 o Student Geordan Beattie – 083 308 6417 Sondae na die erediens kan u ‘n Kerkraadslid ontmoet voor die preekstoel. Inligting, navrae, versoeke ens kan daar gedoen word of kontak die kerkkantoor deur die week. Daar is ‘n kaartmasjien by die kerkkantoor om enige betalings aan die gemeente vir almal te vergemaklik. Vra vir Lindie en Ann. BARMHARTIGHEID o Ons begin regmaak vir die Kerspakkies en benodig toiletware vir die sakkies. o Aanrol vir mans en vroue, seep, tandeborsel, waslap, sjampoe en lyfroom o.a. kan gebring word. o Plaas in kratte by die kerkdeure asb. Ons het nog niks ontvang en die behoefte is groot. BATEBEDIENING o Benodig baie stopverf (putty) om die vensters weer bietjie op te vul. Indien u kan help, gesels met Thinus na die diens. HARTLIK WELKOM o Piet en Kleina Millard vanaf NG Kriel Park o Louis Wessels vanaf NG Die Strand KOEKSISTERS o Koeksisters teen R45 per dosyn is beskikbaar op bestelling by die kerkkantoor. Bestel deur die week en haal af Sondae na die erediens. ROSYNTJIES o Jaco Weber verkoop rosyntjies teen R30/kg. o Kontak hom by 0734614838 met jou bestelling. Gebedslys 
NG Gemeente
Mootvallei
God se ruim huis en tuiste van hoop vir almal